
Hosted by Adri Visser · EN

Hi daar, ek Adri het vandag op my Afternoon Drive (3-6PM) 'n ateljee onderhoud met Delmarie Musiek wat onlangs haar nuwe liedjie 'Sprei Jou Vlerke' vrygestel het!!! Luister so 5pm na hierdie onderhoud net hier op Vaal Stereo by www.vaalstereo.co.za of https://s2.radio.co/sb76bb91e2/listen Bemarking deur: Lydia Winchester #adrivisser #vaalstereo #AfternoonDrive #vaalstereosponsor #delmarie #spreijouvlerke www.adrivisser.co.za

Vandag het ek (Adri Ilaine Visser) die voorreg om met Steve Hofmeyr op my Afternoon Drive te gesels Steve het laas week vrydag sy pragtige liedjie en musiek video van 'Romy' vrygestel, wat hy vir sy dogtertjie geskryf het Hierdie onderhoud is vir my 'n besonderse geleentheid wat ek vir seker sal koesterLuister na hierdie telefoniese onderhoud 5pm net hier op Vaal Stereo by www.vaalstereo.co.za of https://s2.radio.co/sb76bb91e2/listenBemarking deur: The Marketing Zoo#adrivisser #vaalstereo #AfternoonDrive #stevehofmeyr #romy #absolutevoorreg www. adrivisser.co.za

Dit was vir my 'n absolute voorreg gewees om in die ateljee met Rene te gesels oor haar liedjie 'Afrika Vrou' en ook haar nuwe Album 'Vrede in die Chaos'. Hierdie nuwe album het sy bie die Pierneef Teater, Pretoria vrygestel en het ek die geleentheid self kon bywoon. Dit was regtig fantasties gewees!!!! Wat 'n besonderse dame met so baie passie en talent. Dankie Lydia Winchesters, vir die besonderse geleentheid*

I had a great Interview with Nadine Watkins!!! Nadine told us all about the Lord's Market taking place at Lord's Signature Hotel- a day filled with local delights and entertainment! I think this will be a Market to remember!!!! See You There!!! Lord's Market: Date: 2nd September Time: 08:00 - 15:00 Venue: Lord's Signature Hotel. Stall bookings -083 590 1760/ 016 100 5298. Get ready to groove to the tunes of Gerda Stander on saxophone, and enjoy live performances by Sean Miles and Victor Bravo. Explore an array of diverse stalls featuring unique products and flavors. From artisan crafts to delicious treats, there's something for everyone. Plus, this market is part of Lord's Signature Hotel's exciting rebranding journey! Stand a chance to win your share of incredible prizes worth nearly R30,000. Don't miss out on this wonderful day celebrating community, music, and delectable finds. See you there! #LordsSignatureHotel #LordsMarket #LocalDelights #LiveMusic #WinBig #vaalstereo #AfternoonDrive #interview

Op vamiddag se Afternoon Drive (3-6pm) het ek uiteindelik 'n onderhoud met Rick Blaze!!! Rick se liedjie 'Dis net jy' was baie goed ontvang op ons stasie en het 'n geruime tydjie op ons Top 10 gekom en het ook die #1 posisie behaal!!! Ons sien al lank uit na hierdie telefoniese onderhoud -kom luister saam so 5pm net hier op Vaal Stereo by www.vaalstereo.co.za of https://s2.radio.co/sb76bb91e2/listen #AfternoonDrive #vaalstereo #adrivisser #rickblaze #afrikaansemusiek

Ek het so lekker gesels en gelag saam met Cornel Viljoen en Zanneli Casey oor hul liedjie 'Probeer'!! Hierdie besonderse lied delf in die lewe van drie vriende en die moeilike tye wat hulle al moes oorkom. “Ons wil graag hê dat luisteraars hulle eie stories moet koppel aan die liedjie, ongeag van waar hulle hulself in die lewe bevind,” verduidelik hulle. Die duo gaan nog vêr kom in die musiek bedryf!!!

Twisted het 9 Junie 2023 hul heel eerste oorspronklike liedjie 'Klaar' vrygestel en ek het dit so geniet om met Kyle Raziel en Jaco Dennis te gesels oor die liedjie!!! Ek sien uit na nog liedjies van hulle wat oppad is*

Ek het soos voorheen dit vreeslik baie geniet om met Ryno te gesels oor die dieper betekenis van sy liedjie Volkswagen Bussie. Ek sien uit na nog liedjies wat oppad is hierdie jaar.

Dit is 'n absolute voorreg om bietjie met Tanya te gesels oor haar pragtige liedie Hy is daar. Tanya gaan nog vêr kom in die musiek bedryf*

Vandag het ons 'n belangrike gesprek gehad met Neil oor sy party en dit waarvoor hulle staan... Ons kan 'n verskil in ons land maak as Ons saam staan!!!! As jy meer vra het vir Neil, kan jy hom e-pos by neil@uimsa.org www.adrivisser.co.za