
Hosted by Heinrich Hattingh & Willem van Staden · EN

Send a textOns gesels met Basson deur sy hele loopbaan, met spesifieke fokus op die lewe van 'n vryskut musikant, die verskil tussen musiek in Suid-Afrika en die buiteland en dan natuurlik soos altyd is daar tyd vir bietjie Zinkplaat.

Send a textOns gesels met Jo-Ané oor al die uitdagings wat atlete het in Suid-Afrika, hoe dit voel om haarself te meet teen die beste in die wêreld en dan natuurlik ook daai silwer medalje.

Send a textOns gesels met Bertie en Beer oor alle aspekte van Zinkplaat se eerste show vir byna 'n dekade.

Send a textOns gesels met Deon oor die lang pad wat hy gestap het voordat hy 'n voltydse skrywer geraak het, die interessante plekke waar hy sukses bevind het en dan ook die fynere aspekte van sy skryfproses.

Send a textDarren shares the incredible journey of how he rose to the top of the radio industry with nothing but a motorbike, a can-do attitude and his trademark sense of humour.

Send a textOns gesels met Francois oor musiek, sy groot verskeidenheid projekte en dan natuurlik ook Fokofpolisiekar.

Send a textOns gesels met Roal oor Freedom of Movement, entrepreneurskap en Suid-Afrika.

Send a textOns gesels met Laudo oor sy loopbaan, musiek en dan natuurlik, Aking.

Send a textWe chat to Dale about how he became a Protea, being part of one of the greatest sides of all time and all things Cricket.

Send a textOns gesels met Beer oor musiek, die kunste en dan natuurlik Zinkplaat.