Onderwys is "messy" - maar ek verruil dit vir niks !!
Jun 23, 2024·00:07:51·Tap to summarize
Daar word soveel van ons as onderwysers verwag, soveel verskillende rolle wat ons vir verskillende mense moet vervul...dit terwyl ons partykeer self deur moeilike tye gaan. Dankie dat jy ingeskakel het, ek beoog om een keer per week 'n episode hier op te laai so maak seker om die podcast show te "follow".