
Hosted by Mienke Jacobs · AF
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.
Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh.
Maar my intensie is altyd om te probeer help.
Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels.

My vriendin, Fiona deel met my haar verhaal oor hoe sy bulimia en anorexia oorwin het na 6 jaar in die greep daarvan.Hoe verval mens in so 'n kondiesie, hoe gebeur dit?Met wie gebeur dit?Wat is die warning signs?Hoe lyk dit prakties om so iets te oorwin?Wat kan ons doen om seker te maak ons kinders word beskerm?Kom vind uit.Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com

Hoe identifiseer ek my passie?Wat moet 'n "passie" vir my bied?Wat moet 'n "werk" vir my bied?Kan die twee dieselfde ding wees?My opinie verskil dalk van die algemene-moderne-voorstel, maar ek hoop jy kan my perspektief raaksien en oor jou eie lewe en unieke omstandighede gaan nadink. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com

Hoe weet ek as daar iets in my lewe is wat ek moet verander? Hoe vind verandering plaas? Is accountability regtig so belangrik? Hoe help ek ander om te verander?Kom vind uit! Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com

Dis jou verantwoordelikheid om te begin boundaries instel, maar wat is maklikste manier om dit te doen? Hoe bou jy selfvertroue op om bv. 'n vriendskap te verbreek....What you allow is what will continue, dis wat jy moet onthou!Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com