
Hosted by Magda Ehlers · AF

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi handel oor die Afrikaanse Alfabet ABC: r-klank.Juffrou kan dit in die klaskamer by die skool of ma kan dit by die huis gebruik as tuis hulp. Die potgooi sluit luister asook uitspraak oefeninge van die Alfabet klank "r" in.🦋Wil jy graag die potgooi in video formaat kyk?https://youtu.be/ebCrtnP0zj8🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter r vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043irkLXRnM0OIyBxPcFtK-2s&si=r_NjC5_sl6nb06nQ🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🦋GRATIS Opvoedkundige kinder YOUTUBE video's vir ouers en opvoeders om jong kinders te help🦋. 🌈Baie Afrikaanse Opvoedkundige video's, maar ons sluit ook 'n paar Engelse Opvoedkundige video's in op ons kanaal. 🌈Opvoedkundige kindervideo's wat insluit: leer lees, Alfabet klanke, wiskunde, kinderliedjies, kinderstories en NOG VELE meer vir jong kinders.🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse kinderstorie vertel van Fabiana fee wat in Frankryk fiets ry. Jou kind gaan hierdie fantastiese kinderstorie baie geniet en heerlik kan luister en fantaseer.🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter f vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jHU8xpFTfnX35HyN-1AO-e&si=niu5ryIyG4oaSMVJ🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie Afrikaanse Alfabet kinderstorie wat handel oor die w-klank gaan beslis die hoogtepunt van JOU kind se Opvoedkundige dag wees. GENIET vir Winnie en Wendy wat vir jou gaan waai. Luister vaardighede is baie belangrik vir kinders in ons moderne digitale samelewing. Vir elke ABC klankleer video is daar 'n weergawe waar die kinders agteroor kan sit en kyk en luister na die klank storie. Juffrou of mamma kan dan daarna vragies vra om te toets of die kinders met begrip geluister het. Die stories is prettig en kleurvol en die kinders geniet die storielyn. 🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter w vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iydBbAN7ax53QGTuF6G4E8&si=Fr2P1m1rha4seZkG🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie v-klank Afrikaanse Alfabet Opvoedkundige potgooi gaan kinders help om die v klank op 'n prettige manier in die vorm van 'n storie aan te leer. Hierdie storie is geformuleer vir luister met begrip. Om te luister met begrip is 'n vaardigheid wat uiters belangrik is vir kinders in ons moderne tegnologiese tyd. Indien jy die video-weergawe wil kyk vir die v-klank, gaan klik gerus op hierdie Afrikaanse video skakel:https://youtu.be/qxpn3_jY_bI🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter v vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iBJ83ShKeWxU_N7Nmza5Fz&si=1FRH_npL13iaf8zr🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis Afrikaanse opvoedkundige potgooi stel die Afrikaanse Alfabet h-klank bekend met 'n oulike kinderstorie. As jou kind leer dit is 'DIE HOND SE HOK', gaan hulle nie die lettervorming ooit vergeet nie... Geniet dit saam met die kinders.🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter h vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g6Gb_Z75YZMzLlOZbqELem&si=pWNBBz5zi1Wjca39🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Die j-klank potgooi is 'n Gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi in Afrikaans en vorm deel van ons Afrikaanse ABC Alfabet Kinderstorie reeks op hierdie kanaal.Hier word die j-klank bekendgestel deur 'n nuusflits... Hoop julle het net soveel pret om daarna te kyk soos wat ek gehad het om dit te produseer.🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter j vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hkueoex34TF1w9YymUntag&si=0IMyXJhspv2f-A5b🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Om dieregeluide te kan namaak, asook ouditief te hoor en die dier te erken, is vir jong kinders 'n prettige manier om hulle ouditiewe vaardighede in te skerp. Hierdie Afrikaanse potgooi oefen jou kind se luister vaardighede in.🦋Wil jy graag nog interaktiewe luisterspeletjies vir jou kind bied? Gaan kyk gerus na ons volledige speellys wat talle gehoorspeletjies insluit.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jGAXTEOK-MLMNwtji1NRhV&si=9Ao6_UNeySJzdWft🦋Ouditiewe persepsie is baie belangrik vir suksesvolle skolastiese vordering. Ons het 'n speellys vir jou om jou kind se ouditiewe perseptuele vaardighede te verbeter. Gaan loer gerus:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iv9dMOJyYNiszPykD15ew-&si=bUx7XtVmsRKW3kLH🦋Gaan kyk gerus na al die video's wat handel oor Perseptuele Vaardighede en uitvalle TERME:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g2QJOuiMvV50_EgigYc7Hf&si=x-khxTFLijBtlKIE🦋Is jy opsoek na 'n verskeidenheid GRATIS video's wat handel oor perseptuele vaardighede om jou kind te help. Klik op die onderstaande speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043i07--Vw_SifKEMNk0z7ylU&si=hTu8AZZVpfZS1if9🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie Afrikaanse WERKSWINKEL vir ouers en opvoeders van kleuters is aangebied vir 'n groep ouers en opvoeders by 'n LEESKONFERENSIE. Die inligting in hierdie werkswinkel handel oor 'n verskeidenheid redes waarom Aktiewe SPEEL beter is vir KLEUTERS, as passiewe WERKKAARTE.As jy 'n ouer of opvoeder is van kleuters, gaan jy beslis baie waarde kry uit hierdie Afrikaanse werkswinkel.🌈Dankie aan Wiggly Education vir die geleentheid om die werkswinkel vir ouers en opvoeders van kleuters te kon aanbied. Gaan volg gerus Wiggly Education. Ek heg die skakels hier onder aan.🦋https://www.wigglyeducationonline.co.za/?fbclid=IwY2xjawGENk9leHRuA2FlbQIxMAABHTXoI1s7S-segwNjfWUyodgT-dvuYGWLBfktU6nCaDNAkTkJGn6Q8fYtmw_aem_IXc87xelVzGbZp5Z-My2_g🦋https://www.facebook.com/profile.php?id=100093836971168🌈Wil jy graag hierdie Afrikaanse potgooi in videoformaat ervaar?https://youtu.be/whaXilZkQ5s🌈Perseptuele vaardigheid speellyste:🦋https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043i07--Vw_SifKEMNk0z7ylU&si=TLeq8eHphX9P2cd_🦋https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g2QJOuiMvV50_EgigYc7Hf&si=3MDQGHp4Y2hVCpQu🌈Handskrif speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043h6ITzyA6xOxAdLeZrrNyj-&si=KDHcPRcvRcesauPq🌈ABC kinderstories speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gWZ84zXHi5ChkJT5iBnShu&si=1L2RTdCkR7smbOFw🌈Kleutervideo speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gGfvHG2KkGM0ktNVJJjagH&si=g3yWm-QVupV8-n7p🌈Afrikaanse kinderstorieshttps://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=fKReSYxsKhX366AN🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. 🎅🎄🎁❄️☃️Kom ontdek die magiese wêreld van Kersfees tradisies! In hierdie Afrikaanse Opvoedkundige kinderpotgooi leer ons hoe kinders Kersfees in 'n paar verskillende lande gevier word. 🦌✨🕯️🍪🎅🎄Daar is ook 'n Afrikaanse Kindervideo weergawe van hierdie potgooihttps://youtu.be/JSsf3w2Tuk4🌈Wil jy graag nog meer Opvoedkundige Kindervideo's oor Kersfees in Afrikaans vir jou kind wys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gvUci7zipL6ocYDq7pnD9d&si=Iy1vRCHVnEbnDHOM🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Volg ons: 🌻e-pos adres: magda.ehlers@gmail.com 🌻PME Opvoedkundige Kindervideo’s YOUTUBE Kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQSupport the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse Alfabet Kinderstorie potgooi stel die b-klank bekend vir kinders. Die Alfabet letter b en d kan maklik verwar word. Hierdie potgooi help jou kind om dit reg te stel.Die Afrikaanse kinderstorie is so geformuleer sodat die b-klank uitgebeeld word om sodoende klankverwarring te voorkom. Nadat jou kind hierdie potgooi geluister het, sal daar GEEN meer klankverwarring wees.🎯Moenie ons hulpmiddels misloop wat handel oor hierdie potgooi nie... Klik op die skakel hier onder en skaf joune aan.https://www.teacharesources.com/product/die-b-klank-hulp-met-klankverwarring-hulpmiddels-bonus-videos/🎯https://www.teacharesources.com/product/afrikaanse-alfabet-b-klank-plakkaat-en-t-hemp-skakel/🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter b vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043geADxfwV3SaF_3FiVtSPtS&si=6s5yBofn9nRyIMPh🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🎯English b-sound story - listen:https://youtu.be/L7pRTB4d2bs🎯English b-sound story - with words:https://youtu.be/39oknBKGtps🎯Complete playlist of English ABC stories:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iWmySWefYeX1RTXXLurIlb🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican