
Hosted by Radical Life · AF
"Not Religion, But Relationship" WHY RADICAL? As a Christian, it’s good to be radical. It means you’re going to the root of the matter instead of dealing with and living on the surface. To be radical means to return to the way God would have things. It means you view church life as coming out of the root, the way God intended the church to be. As church, our mission then, is to go back to root of the first Christian church, as found in the book of Acts.

Moenie vir 'n spesiale dag of geleentheid wag om vir die spesiale mense in jou lewe te wys dat jy omgee en dat hulle kosbaar en belangrik vir jou is nie! Leef in die hede. Wees teenwoordig!

Die duiwel wil God se kinders verwar en mislei! Hy probeer dit doen op soveel verskillende maniere. Daar is vandag soveel geleentheid daarvoor, bv sosiale media. Daar is soveel platforms daarvoor! Ongelukkig is baie mense is so gullable! So beinvloedbaar!

Wanneer ons leef onder die 'banner' van Jehovah Nissi, dan leef ons in oorwinning, want ons God veg vir ons en het reeds die 'ultimate' oorwinning behaal.

In Bybelse tye het herders het 'n kritieke rol gespeel in die versorging en beskerming van die kudde. Op soortgelyke wyse, skets Psalm 23 God as 'n liefdevolle en oplettende herder wat voorsien, lei, beskerm en sy kinders onderhou, net soos 'n herder doen vir sy skape.

Die volgende groot gebeurtenis op die profetiese kalender is die Wegraping. Leer meer hieromtrent in hierdie boodskap.

Leer ken God as die Een wat ons sonde en "unrighteousness" op Hom geneem het, sodat Hy ons "righteousness" kon maak in Sy Naam. Hy het sonde geword in ons plek.

Die volk se verwagting was dat Hy sou kom om as hulle koning hier op aarde te regeer. Maar, Hy't gekom om Sy hemelse koninkryk vir hier op aarde te vestig. Hy is die Ewige Koning. Hy regeer!

God genees nogsteeds vandag en Hy wil jou en my gebruik in die proses. Kry 'n nuwe perspektief en leer hoe om vir mense te bid vir genesing.

Leer ken God vandag as die God wat genees. Ja, hy doen dit nogsteeds, want Hy het nie verander nie. Hy is gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde.

Leer ken God as die Hemelse Vader wat in Sy kinders se behoeftes voorsien.