
Hosted by Mario Ferris · AF

Romeine 12:1-2 Suscipe, gebed van volle oorgawe. St. Ignatius Neem, Here, en ontvang al my vryheid, my geheue, my verstand en my hele wil.Al wat ek het en al wat ek my eie noem, het U aan my gegee. Aan U, Here, gee ek dit terug. Alles is Uwe — beskik daaroor geheel en al volgens U wil. Gee my slegs U liefde en U genadeAmen

Lukas 7:1-8

God’s steadfast love, mercy that never comes to an end and His faithfulness: this relates to God’s power.