
Hosted by Radio Pulpit · AF

Fiks Mahola from 7de Laan, shares his journey with his passion driven life with Bertha in today's episode of Vreugde / Joy Vreugde & Joy

Lianti Muller van Impact Zambia deel haar reis met die Here, ervaring in die buiteland as Christen en die impak op ander se lewens. Vreugde & Joy

Stylkonsultante Mareli Roodt en Sunet Vermaak deel hulle reis met die Here, hoe Hy ingegryp het in hulle lewenspad en siening van wie hulle is met Bertha le Roux-Wahl. #VreugdeJoy Shining lightstyle · BLOOM stylebook · Vreugde & Joy

Soms raak jy weg in daardie donker tyd, Pickard Henn deel met Bertha le Roux-Wahl hoehy deur sulke tye werk saam met God. #VreugdeJoy Pickard Henn CIAM · Vreugde & Joy

Soms sukkel ons om die jaar se uitdagings te verwerk, Mariette Loubser gesels met Bertha le Roux-Wahl oor wat die Woord vir jou sê op #VreugdeJoy Mariette Loubser · Vreugde & Joy

Bertha gesels vandag met Basie Basson van NAFOS oor Evolusie leer en wat staan in God se Woord? Evolusie vs God se Woord Vreugde & Joy

Bertha gesels vandag met Ds Maralise Janse van Rensburg oor haar getuienis Vreugde & Joy