
Hosted by Radio Pulpit · AF

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers. Harvesters Ministries · Vreugde & Joy

Moira Hartzenberg deel haar nuwe boek vir kinders met Bertha le Roux-Wahl op #VreugdeJoy asook oor die sendingwerk met die kinders in Zimbabwe Moira Hartzenberg · Vreugde & Joy

Elize-Marie Muller kom deel oor haar boek, Where am I?, wat die karakters in die Bybel ondersoek en leiding gee vir jou op #VreugdeJoy met Bertha le Roux-Wahl Elize Muller webtuiste · Vreugde & Joy

#VreugdeJoy Soms voel dit asof die lewe jou sommer afgegooi het, Dirk van Zyl Smit, skrywer van Opgeklim en weer gery deel saam met Erich Postumus en Bertha le Roux-Wahl hoekom hy hierdie boek geskryf het. #opgeklimenweergery #hope #radiokansel #radiopulpit #faith #God Opgeklim en weer gery · Vreugde & Joy

#VreugeJoy Hoe help die Hebreeuse alfabet om jou senuweestelsel te herstel? Corinne Badenhorst van Hadassah olies en Lechi van Rooyen van The Return. Reset your nervous system. vertel ons meer. The Return site · Vreugde & Joy

Eksamenstress? Matriek mal? Stefanie Minnaar van Ouer-tiener harmonie deel hoe jou brein en liggaam werk tydens eksamen Ouer Tiener Harmonie facebook groep · Vreugde & Joy

Wanneer die probleme voel asof dit sneeubal, wat is jou aksie? Dwain van Rensburg · Vreugde & Joy

Hoe help 'n kroon om jou hart te genees? Elvira Joubert en Chantel Janse van Rensburg van Crowned Int. deel hulle missie met Bertha le Roux-Wahl Vreugde & Joy

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag weer met Deon Gerber van Need Prayer? oor die behoefte aan gebed in Suid-Afrika Vreugde & Joy

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Deon Gerber van Need Prayer? oor die behoefte aan gebed in Suid-Afrika Vreugde & Joy