
Hosted by Radio Pulpit · AF

Ons gesels oor Huwelike, Kinders en vrouwees. Hettie Brittz Boektoer · Vreugde & Joy

#VreugdeJoy Dis tyd om Maatskaplike werkers te vier. Helpende Hand bied baie geleenthede waar ons almal kan saamtrek om ons gemeenskap te help. Diensbaarheid begin om te wil help. Helpende Hand · Vreugde & Joy

#VreugdeJoy Ons maak 'n draai by Josef en leer uit die Bybel en ons lewens. Solomon Cupido Instagram · Vreugde & Joy

#VreugdeJoy In vandag se tye is dit moeilik om iemand te ontmoet, nog moeiliker wanneer jy iemand met 'n verhouding met die Here soek. Clarice Visser en Carlien Oberholzer van Spontaan wil graag help om die konneksies te maak. Spontaan · Vreugde & Joy

#VreugdeJoy Can I change my life with prayer and fasting? Dr. Suzette Hattingh from Voice in the City and Marlene Steyn from King's daughters of Excellence want to inspire you to pray and fast. Voice in the City · King's daughters of excellence · Vreugde & Joy

#VreugdeJoy Elke uitrek het sy uitdagings en seën. Moira Hartzenberg deel oor die onlangse uitreik in Zimbabwe, Camp Joseph. Ons gesels ook oor die rol wat keuses in jou lewe speel. Moira Hartzenberg · Vreugde & Joy

VreugdeJoy Heidi Mollentze is 'n lewensafrigter wat daarna streef om mense te help om hulle volle potensiaal te bereik. Vandag deel sy hoe God se leiding haar lewe gedraai het. Heidi Mollentze · Vreugde & Joy

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers. Harvesters Ministries · Vreugde & Joy

Moira Hartzenberg deel haar nuwe boek vir kinders met Bertha le Roux-Wahl op #VreugdeJoy asook oor die sendingwerk met die kinders in Zimbabwe Moira Hartzenberg · Vreugde & Joy

Elize-Marie Muller kom deel oor haar boek, Where am I?, wat die karakters in die Bybel ondersoek en leiding gee vir jou op #VreugdeJoy met Bertha le Roux-Wahl Elize Muller webtuiste · Vreugde & Joy